i.7. Jacob VAN DER WESTHUIZEN

i.7.  Jacob

Jacob was die seun van Jacob van der Westhuizen en Adriana Johanna Jacoba de Beer.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1974.