i.9. Daniel Rudolph VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1930

i.9.  Daniel Rudolph, geb. 1930

Daniel Rudolph was die seun van Nicolaas Jacobus van der Westhuizen en Anna Catharina Burger.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1950.