i.6. Maria Magdalena Olivia VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/07/1924

i.6.  Maria Magdalena Olivia, geb. 09/07/1924, Olifantshoek, Kuruman, oorl. 18/06/2003 x 03/04/1947, Kimberley met Christiaan BRIEDENHANN, geb. 1922, Kimberley.

Maria Magdalena Olivia was die dogter van Hendrik Ockert van der Westhuizen en Maria Magdalena Olivia Snyman.

Met hulle huwelik word hy beskryf as die 25 jarige stadsklerk van Postmasburg en sy die 23 jarige spoorwegklerk van Postmasburg.

Kinders:

j.  Jean Louis BRIEDENHAN