i.4. Maria Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/09/1927

i.4.  Maria Elizabeth, geb. 08/09/1927x 24/08/1946, Vereeniging, Tvl. met  Daniël Christoffel PRETORIUS, geb. 22/11/1924, oorl. 27/09/2005.

Maria Elizabeth was die dogter van Christoffel Johannes van der Westhuizen en Gesina Cornelia Venter.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.