i.3. Siebert Jacob VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/04/1922, ged. 03//09/1922

i.3. Siebert Jacob, geb. 22/04/1922, ged. 03//09/1922, Douglas, oorl. 16/01/1960, Pretoria x 06/07/1948 Jamestown, Aliwal Noord met Anna Catharina SWANEPOEL, geb. 1928, d.v. Pieter Andries Swanepoel en Anna Catharina Nel. 

Siebert Jacob was die seun van Siebert Jacob van der Westhuizen en Catharina Petronella Christina Daffue.

Met hulle huwelik was hy ‘n 27 jarige polisiedienaar van Aliwal-Noord en sy ‘n 20 jarige verpleegster van Aliwal-Noord.