i.3. Nicolaas Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1915

i.3.  Nicolaas Jacobus, geb. 1915

Nicolaas Jacobus was die seun van Nicolaas Jacobus van der Westhuizen en Anna Catharina Burger.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1950.