i.3. Maria Aletta VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/02/1921

i.3.  Maria Aletta, geb. 03/02/1921, oorl. 25/10/1964, Germiston, Tvl. x SWANEPOEL

Maria Aletta was die dogter van Nicolaas Jacobus Gerhardus van der Westhuizen en Johanna Cornelia Jacobs.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1926.