i.2. Hendrik Josephus Jacobus VAN DER WESTHUIZEN

i.2.  Hendrik Josephus Jacobus

Hendrik Josephus Jacobus was die seun van Daniel Johannes van der Westhuizen en Anna Margaretha Lategan.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1950.