i.3. Gerhardus Stephanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1909

i.3.  Gerhardus Stephanus, geb. 1909 x 29/11/1941, Potchefstroom, Waterberg, Tvl. met Maud Mary SWAN, geb. 1916.

Gerhardus Stephanus was die seun van Pieter Daniel van der Westhuizen en Maria Elizabeth Johanna Margaretha Greyling.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1945.