i.8. Martha Jacoba VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1927

i.8.  Martha Jacoba, geb. 1927 x 07/02/1948, Kaapstad met Hermanus Pienaar VAN RENSBURG, geb. 1923.

Martha Jacoba was die dogter van Nicolaas Jacobus van der Westhuizen en Anna Catharina Burger.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1950.