i.1. Nicolaas Jacobus Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/11/1917

i.1.  Nicolaas Jacobus Gerhardus, geb. 26/11/1917

Nicolaas Jacobus Gerhardus was die seun van Christoffel Johannes van der Westhuizen en Gesina Cornelia Venter.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.