h.11. Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN , geb. 17/05/1918

h.11.  Elizabeth, geb. 17/05/1918

Elizabeth was die dogter van Nicolaas van der Westhuizen en Anna Elizabeth Mostert.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1932.