h.6. Johannes Carel VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1901

h.6.  Johannes Carel, geb. 1901

Johannes Carel was die seun van Jan Carel van der Westhuizen en Maria Helena Kotze.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1921.