h.7. Jacobus Johannes VAN DER WESTHUIZEN

h.7.  Jacobus Johannes

Jacobus Johannes was die seun van Jacobus Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Catharina Louw.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1940.