h.5. Pieter Daniel VAN DER WESTHUIZEN

h.5.  Pieter Daniel

Pieter Daniel was die seun van Albert van der Westhuizen en Elizabeth Francina Susanna van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1923.