h.6. Adriaan Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1905

h.6.  Adriaan Jacobus, geb. c. 1905

Adriaan Jacobus was die seun van Adriaan Jacobus van der Westhuizen en Maria Magdalena Galloway.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1923.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1926.