h.5. Hendrina Petronella VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/11/1902

h.5.  Hendrina Petronella, geb. 25/11/1902, oorl. 14/09/1982 x Pieter Johannes MARAIS, geb. 19/05/1886, oorl. 01/1949, s.v. Pieter Andries Francois Marais en Elizabeth Susanna Catharina Visser.

Hendrina Petronella was die dogter van Adriaan Jacobus van der Westhuizen en Maria Magdalena Galloway.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1923.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1926.

Kinders:

i.  Pieter Johannes MARAIS, geb. 1935