h.4. Barend Gerhardus Christiaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/01/1879, ged. 05/10/1879

h.4.  Barend Gerhardus Christiaan, geb. 22/01/1879, ged. 05/10/1879, Potchefstroom, Tvl.

Barend Gerhardus Christiaan was die seun van Petrus Johannes van der Westhuizen en Maria Petronella Marneweek.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1921.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1923.