h.4. Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN. 03/07/1893, ged. 03/09/1893

h.4.  Nicolaas, geb. 03/07/1893, ged. 03/09/1893, Griekwastad.

Nicolaas was die seun van Nicolaas van der Westhuizen en Christina Magdalena Badenhorst.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1900.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1932 nie.