h.3. Catharina Helena VAN DER WESTHUIZEN

h.3.  Catharina Helena

Catharina Helena was die dogter van Jacobus Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Catharina Louw.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1940.