h.2. Petrus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/09/1873, ged. 25/12/1873

h.2.  Petrus Johannes, geb. 20/09/1873, ged. 25/12/1873, Potchefstroom, Tvl., oorl. 03/02/1943.

Petrus Johannes was die seun van Petrus Johannes van der Westhuizen en Maria Petronella Marneweek.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1921.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1923.:

League of Veterans
Surname
van der Westhuizen
Name
Petrus Johannes
Date Birth
20.9.1873
Residence
Blaubank 41, Krugersdorp
Name Last Officer
Veldt P. Oosthuizen
Weapon
afgelê 1902
When Killed
Widow Veteran
Branch
Oostelike Voorstede
Notes
lys 21
Ref ID
6176