h.1. Susara Maryna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1858, ged. 08/05/1859

h.1.  Susara Maryna, geb. 1858, Modderfontein, dist. Prieska, ged. 08/05/1859, oorl. 11//08/1907, Bitterputs, dist. Prieska.  Ongetroud.

Susara Maryna was die dogter van Johannes Petrus van der Westhuizen en Martha Cornelia Maria Nel.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1903.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1907 nie.