h.1. Nicolaas Jacobus Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN

h.1.  Nicolaas Jacobus Gerhardus

Nicolaas Jacobus Gerhardus was die seun van Albert van der Westhuizen en Elizabeth Francina Susanna van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1923.