h.1. Josias VAN DER WESTHUIZEN, geb. 04/12/1888, ged. 18/08/1889

h.1.  Josias, geb. 04/12/1888, ged. 18/08/1889, Calvinia.

Josias was die seun van Jacobus Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Catharina Louw.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1940.