h.1. Gysbert Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/1886, ged. 25/04/1886

h.1.  Gysbert Johannes, geb. 02/1886, Doorndam, dist. Carnarvon, ged. 25/04/1886, Carnarvon, oorl. 16/09/1919, Rassedam, dist. Prieska x 27/01/1919, Hanover met Anna Francina STEVENS, geb. 1893, oorl. 14/09/1919. 

Gysbert Johannes was die seun van Gert Johannes van der Westhuizen en Anna Magdalena Ekkerd.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1919 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1923 nie.

Woon Gruiskoppies, dist. Carnarvon.  

Geen kinders.