g.9. Jacoba Elizabeth Engenaas VAN DER WESTHUIZEN

g.9.  Jacoba Elizabeth Engenaas x 12/09/1910, Durban, Natal met Pieter KRUGER.

Jacoba Elizabeth Engenaas was die dogter van Hendrik Lourens van der Westhuizen en Johanna Elizabeth Wilhelmina Loots. 

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1913.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1930.