g.8. Josua Philippus Cornelis VAN DER WESTHUIZEN

g.8.  Josua Philippus Cornelis

Josua Philippus Cornelis was die seun van Hendrik Lourens van der Westhuizen en Johanna Elizabeth Wilhelmina Loots. 

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1913.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1930.