Jacoba Elizabeth Ignatia was die dogter van Wietsche van der Westhuizen en Mary Ann Cowan Baird.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1898.
Kinders:
h.1.  Maria Susanna NEL, geb. 1891, oorl. 1901
h.2.  Hester Dorothea NEL
h.3.  Wietsche NEL, geb. 1894, oorl. 1896
 
