g.7. Christiaan Hendrik Stephanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/05/1890, ged. 06/07/1890

g.7.  Christiaan Hendrik Stephanus, geb. 19/05/1890, ged. 06/07/1890, Rustenburg, Tvl.

Christiaan Hendrik Stephanus was die seun van Hermanus Marthinus van der Westhuizen en Cecilia Margaretha van der Merwe.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1927 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1929 nie.