g.6. Petrus Johannes VAN DER WESTHUIZEN

g.6.  Petrus Johannes

Petrus Johannes was die seun van Christiaan Stephanus van der Westhuizen en Anna Jacoba Elizabeth Sleigh.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1909.