g.6. Nicolaas Jacobus VAN DER WESTHUIZEN

g.6.  Nicolaas Jacobus

Nicolaas Jacobus was die seun van Hendrik Lourens van der Westhuizen en Johanna Elizabeth Wilhelmina Loots. 

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1913.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1930.