g.7. Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/05/1877, ged. 11/06/1877

g.7.  Nicolaas, geb. 28/05/1877, ged. 11/06/1877

Nicolaas was die seun van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Maria Jacomina van Staade.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1919.