g.3. Hermanus Marthinus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/07/1882, ged. 20/08/1882

g.3.  Hermanus Marthinus, geb. 29/07/1882, ged. 20/08/1882, Rustenburg, Tvl, oorl. 24/09/1901.

Hermanus Marthinus was die seun van Hermanus Marthinus van der Westhuizen en Cecilia Margaretha van der Merwe.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1927 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1929 nie.

eGGSA library Gravestones in South Africa Gauteng Gauteng, PRETORIA, Urban area Gauteng, Pretoria, PRETORIA-WEST Gauteng, Pretoria, PRETORIA-WEST, Church street / Kerkstraat, cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUYSEN Hermanus Marthinus, v.d. 1882-1901