g.8. Albert Nicolaas Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/05/1863, ged. 19/07/1863

g.8.  Albert Nicolaas Hendrik, geb. 19/05/1863, Rietfontein, dist. Malmesbury, ged. 19/07/1863, Hopefield, oorl. 20/01/1916, Kleinberg, dist. Malmesbury x 20/09/1898, Hopefield, Malmesbury met Catharina Maria LOUBSER, geb. 11/03/1877, Witte Klip, dist. Malmesbury, oorl. 30/09/1908, Kleinberg, dist. Malmesbury, d.v. Andries George Hendrik Laubser en Jacomina Maria van Tubbergh.

Albert Nicolaas Hendrik was die seun van Albertus Wynand Gideon van der Westhuizen en Anna Maria Magdalena Lombaard. 

Sy naam kom nie in hulle pa se sterfkennis van 1896 voor nie, maar dit lyk tog of die uitgekrapte deel van die derde inskrywing, die begin van sy naam kon wees.  Volgens sy eie sterfkennis was hulle wel sy ouers.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1904.