g.2. Jacobus Gideon Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/11/1888, ged. 16/12/1888

g.2.  Jacobus Gideon Johannes, geb. 05/11/1888, ged. 16/12/1888, Bredasdorp

Jacobus Gideon Johannes was die seun van Andries Adriaan Smit van der Westhuizen en Susanna Maria Smuts.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1928.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1934.