g.2. Hermanus Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/05/1874, ged. 04/07/1874

g.2.  Hermanus Nicolaas, geb. 15/05/1874, ged. 04/07/1874, Rustenburg, Tvl., oorl. 03/09/1958, Bokfontein, dist. Brits x 21/06/1904, Rustenburg, Tvl. met Gloudina Maria ENGELBRECHT, gekb. 1885.

Hermanus Nicolaas was die seun van Hermanus van der Westhuizen en Maria Margaretha Cornelia Ras.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1888.

Sy naam kom voor in hulle broer Hermanus Maria se sterfkennis van 1889.