g.1. Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/06/1866, ged. 02/09/1866

g.1.  Johannes, geb. 28/06/1866, ged. 02/09/1866, Victoria-Wes x 27/08/1888 met Gertruida Margaretha Elizabeth VAN DER LINDE, geb. 11/01/1869, oorl. 13/04/1901, Kroonstad, d.v. David Jacobus van der Linde en Johanna Stefina Hendrina Grobler.

Johannes was die seun van Hendrik Lourens van der Westhuizen en Johanna Elizabeth Wilhelmina Loots. 

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1913.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1930.