g.1. Johanna Petronella VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/09/1848, ged. 10/01/1849

g.1.  Johanna Petronella, geb. 09/09/1848, ged. 10/01/1849, Fauresmith, OVS, oorl. 11/1901 x 22/07/1872, Fauresmith, OVS met Jan Willem LOTZ, geb. 1833, oorl. 03/11/1902, s.v. Jan Willem Lotz en Johanna Petronella NN, wew van Dina Maria de Villiers. .  Woon:  Palmietfontein, dist. Fauresmith, OVS.

Johanna Petronella was die dogter van Nicolaas Johannes Petrus van der Westhuizen en Johanna Petronella Oosthuizen.


Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1876.

Met hulle huwelik is hy 'n 39 jarige wedenaar en veeboer van Doorns, dist. Hopetown en sy 'n 19 jarige jongedogter van Palmietfontein.