f.8. Elsie Sophia VAN DER WESTHUIZEN

f.8.  Elsie Sophia

Elsie Sophia was die dogter van Daniël Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Maria Magdalena Jacoba Liebenberg.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1914.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1914.