f.9. Albertus Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN

f.9.  Albertus Nicolaas

Albertus Nicolaas was die seun van Daniël Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Maria Magdalena Jacoba Liebenberg.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1914.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1914.