f.1. Jeanne, geb. 09/03/1939, Brakpan, oorl. 12/07/2012, Bexley Heath, Engeland x 06/02/1960, Selukwe, Rhodesië met Harry Beresford WORTLEY, geb. 31/10/1932, Stockport, Lancashire, Engeland, oorl. 24/09/1997, Kaapstad, Suid-Afrika, s.v. Joseph Edwin Wortley en Alice Nelson.
Jeanne was die dogter van Joseph Ritchie en Eva Priscilla Stewart.
Jeanne 15 en Doreen 13 op die Durbanse strand
11/02/1960
29/02/1960
Na die geboorte van hulle eersteling in 1961
1964
1975
1978
Doreen Ritchie; Jeanne (Ritchie) Wortley; Harry Wortley
2003 Jeanne en Doreen
Jeanne en Heins
Doreen Ritchie met die strooi van die as in die see.