i.6. Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/11/1931

i.6.  Johannes, geb. 21/11/1931

Johannes was die seun van Jacobs Marthines van der Westhuizen en Maria Elizabeth van der Merwe.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1944.