i.4. Gert Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/11/1922

i.4.  Gert Johannes, geb. 15/11/1922 x 27/11/1954, Pretoria, Tvl. met Isabella Andrieta Wilhelmina PRETORIUS, geb. 1926.

Gert Johannes was die seun van Jacobs Marthines van der Westhuizen en Maria Elizabeth van der Merwe.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1944.