i.1. Jacobus Marthinus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 18/07/1917

i.1.  Jacobus Marthinus, geb. 18/07/1917, Pretoria, oorl. 11/05/1982, Kroonstad x 10/04/1943, Pretoria, Tvl. met Anna Margaretha COETZEE, geb. 1924, oorl. 02/07/1977 xx Vanderbijlpark met Elsa Rosa CARLSE.

Jacobus Marthinus was die seun van Jacobs Marthines van der Westhuizen en Maria Elizabeth van der Merwe.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1944.