i.1. Jacob VAN DER WESTHUIZEN, geb. 18/07/1898, ged. 12/02/1899

i.1.  Jacob, geb. 18/07/1898, ged. 12/02/1899, Heidelberg, Tvl.

Jacob was die seun van Jasper Petrus Cornelis en Helena Elizabeth de Beer.

Sy naam kom voor in sy pa se sterfkennis van 1902

Sy naam kom voor in hulle oupa Jacob van der Westhuizen se sterfkennis van 1921.


Sy naam kom voor in hulle ouma Hester Aletta Elizabeth Mulder se sterfkennis van 1947