h.9. Hester Maria Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/07/1883, ged. 25/12/1883

h.9. Hester Maria Catharina, geb. 17/07/1883, Sterkfontein, Heidelberg, ged. 25/12/1883, Heidelberg, Tvl., oorl. 13/08/1901, Burgher Camp, Vereeniging.

Hester Maria Catharina was die dogter van Jacobus van der Westhuizen en Cornelia Francina Magdalena Strydom.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1887.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1891.

Haar broers en susters word gelys in haar sterfkennis.

eGGSA library Gravestones in South Africa Gauteng Gauteng, VEREENIGING, Urban area Gauteng, VEREENIGING, Old cemetery 7. Konsentrasiekampgrafte en gedenkplate / Concentration camp graves and plaques 2. Concentration camp graves / Konsentrasiekampgrafte WESTHUIZEN Hester Maria Catarina, v.d. 1882-1901 WESTHUIZEN Hester Maria Catarina, v.d. 1882-1901