h.10. Hendrik Gideon VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/10/1925, ged. 06/12/1925

h.10.  Hendrik Gideon, geb. 20/10/1925, Carnarvon, ged. 06/12/1925, oorl. 03/01/1985, Carnarvon  x 30/11/1957, Warmbad, Tvl. met Cornelia Hester TRICHARDT, geb. 18/12/1933, Middelburg, Tvl. Geskei. Geen kinders. (Konstabel in SA Polisie)

Hendrik Gideon was die seun van Willem Hendrik van der Westhuizen en Johanna Maria Liebenberg.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1928.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1949.

Volgens sy pa se testament woon hy by S.A.P., Johannesburg.

Woonplek 12 maande voor sy dood:  Berlyn, Perdeberg.

Geen kinders.