h.8. Nicolaas Johannes Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/07/1898, ged. 11/09/1898

h.8.  Nicolaas Johannes Petrus, geb. 09/07/1898, Piet Plessis, ged. 11/09/1898, Griquastad, oorl. 30/10/1902, Piet Plessis,.

Nicolaas Johannes Petrus was die seun van Gerhardus David van der Westhuizen en Anna Maria Jacoba van der Westhuizen.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1915 nie.