h.8. Johannes Tobias Albertus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/05/1911

h.8.  Johannes Tobias Albertus, geb. 15/05/1911, oorl. 28/01/1971, Moorreesburg x 13/02/1940, Paarl met Jacoba Johanna VAN HEERDEN, geb. 27/10/1917, oorl. 18/10/1993, Moorreesburg

Johannes Tobias Albertus was die seun van Johannes Nicolaas Smit van der Westhuizen en Christina Geesie Aletta Loubser.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1919.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1944.

Sy naam kom voor in hulle broer Jacobus Johannes Nicolaas van der Westhuizen se sterfkennis van 1946.

Met hulle huwelik was hy 'n 28 jarige voorman by Erfurt Lodge, Hopefield en sy 'n 22 jarige jongdogter van Morester, Rooikraal, Moorreesburg.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, MOORREESBURG, Urban area Western Cape, MOORREESBURG, New cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Johannes Tobias Albertus, van der 1911-1971 & Jacoba Johanna VAN HEERDEN 1917-1993