Petrus Johannes was die seun van Jasper van der Westhuizen en Maria Elizabeth van der Westhuizen.
(Redelinghuys, J.H.: Die Afrikaner-Familienaamboek en Personalia, 1955)
(Redelinghuys, J.H.: Die Afrikaner-Familienaamboek en Personalia, 1955)
2009/2010 CARNARVON KAREEBOSCH FONTYN Groot 3456.5238 PJ VAN DER
WESTHUIZEN van VLEIPLAAS VOSBURG 8780
2003 Leon
van der Westhuizen, Vleiplaas, Vosburg, skryf: Ek is 16 jaar oud. Ek is in
graad 11 te H.L.S. (Hoër Landbouskool Jacobsdal). Ons bly op 'n plaas in die
hartjie van die karoo naby Vosburg. Dit is so 65 km van Britstown af. Ons het
altesaam 3 plase, Vleiplaas (5000 ha), Kransfontein (10 000 ha) en dan
`Pinelands' 'n besproeiingsplaas van sowat 92ha. Ons boer meestal met skaap.
Ons het ook 'n baie klein beesboerderytjie wat mooi uitbrei en dit almal
Dekster beeste. Ons het tot die middel van die jaar nog met resies perde
geteel, maar weens probleme met werkers het ons amper almal verkoop. Ons het
nog net 6 resiesperde en 2 plaasperde oor. Ons het ook baie springbokke op ons
plase. Op die besproeiingsgrond boer ons maar net met koring. Dit is al wat
regtig op die stadium die moeite werd is.Ek sal graag eendag kom boer, dis al
wat ek regtig liefhet. (http://m24lbarg01.naspers.com/argief/berigte/landbouweekblad/2003/10/17/48/1.html)
eGGSA
library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape,
VOSBURG, Urban area Northern Cape, VOSBURG, Main cemetery W - Vanne :: Surnames
- W WESTHUIZEN Catharina Susana Petronella, van der nee BARNARD 1891-1945
eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, VOSBURG, Urban area Northern Cape, VOSBURG, Main cemetery W - Vanne :: Surnames - W WESTHUIZEN Pieter Johannes, van der 1887-1963